The entire Majeka House team are fully vaccinated against Covid-19

Vrouekeur-Klein bordjies by Makaron Restaurant bekendgestel

Makaron Restaurant, geleë aan die buitewyke van Stellenbosch in die Majeka House boetiekhotel, se hoofsjef Lucas Carstens, het pas sy nuwe interessante “klein bordjies” spyskaart bekendgestel.